Strauss & Co: Travelling Sekoto Returns Home

Visuele kuns
Engels
60 Minute
13 Oktober
11:00
R100 | R130 by die deur

Sluit aan by Lizelle Kilbourn, wat bekend is vir haar en haar man, Frank, se uitsonderlike kunsversameling en
filantropiese inisiatiewe, vir dié praatjie waarin sy die betekenis en nalatenskap van Gerard Sekoto, een van Suid-Afrika se baanbreker- swart modernistiese kunstenaars, ondersoek. Sy deel insigte oor Sekoto se invloed binne die konteks van Paris Noir: Artistic Articulations and Anti-Colonial Resistance, 1950-2000, ’n grensverskuiwende tentoonstelling by die Pompidou-sentrum in Parys waarin die werk van 150 kunstenaars uit Afrika, die Amerikas en die Karibiese See te sien was.