Tamatiestraat: Tussen-In-Between

Leefstyl
Afrikaans, English
Gesin
90 Minute
5 Oktober
15:30
R360

Tussen-in-Between is meer as net ’n kookboek – dis ’n uitnodiging om die eenvoudige oomblikke van elke dag aan te gryp. In hierdie boek deel Reinée Terreblanche-Brand die storie van Tamatiestraat, maar vertel ook meer van hul persoonlike reis met vrugbaarheidsbehandeling, aanneming en die soeke na balans – alles terwyl sy opgewonde raak oor die perfekte happie, een toebroodjie op ’n slag! Kom proe en kuier saam terwyl Terreblanche-Brand van haar gunstelingresepte uit Tussen-in-Between demonstreer.