FRINGE
Met Nichola Viviers, Conradie van Heerden
Wallis en Chantry ontmoet by ’n vriend van ’n vriend se partytjie en voel oombliklik ’n konneksie, maar Chantry se kêrel is steeds op die toneel. Wallis sal tevrede wees met ’n vriendskap, want al is Chantry die regte mens vir hom, is dit beslis nie die regte tyd nie. Maar wat gebeur wanneer die grense tussen vriendskap en liefde vervaag en die vrees jou oorval dat jy ’n eenkeer-in-’n-leeftyd-konneksie gaan misloop?
Vervaardigers Nichola Viviers, Conradie van Heerden
Regisseurs Jeanne-Marié Koekemoer, Angelique Filter
Skrywer TJ Dawe
Vertaler Nichola Viviers