Filmfees
23 Minute
14 Oktober
19:00
Gratis

1921 | VSA

Buster en sy gesin vertrek op ’n vaart op sy tuisgemaakte boot en beleef die een ramp ná die ander. Dié kortstilfliek is 104 jaar gelede gemaak en word begelei met ’n regstreekse klankbaan deur die multi-instrumentalis Bronwen Clacherty.

Met Buster Keaton, Sybil Seely

Met ’n regstreekse musiekklankbaan