The Collector’s Lens

Visuele kuns
English
60 Minute
6 Oktober
16:30
R130 | R150 by die deur

Sluit aan by Frank Kilbourn, ywerige versamelaar en uitvoerende voorsitter van Strauss & Co, dr. Alastair Meredith, hoof van Strauss & Co se kunsafdeling, en Carel Nolte, hoof van sakebemagtiging by EasyEquities, wanneer hulle gesels oor die liefde vir en waarde van oordeelkundige versameling. Die skrywer en kurator Sean O’Toole gesels met die paneel oor waarom dit so ’n vervullende en lonende tydverdryf kan wees.

6 OKT16:30 vir 17:00
60 min | Stadsaal
R130 | R150 by die deur