The Second Coming

Spier Toneel
English, Afrikaans
o/16
45 Minute
5 Oktober
11:00
6 Oktober
21:00
R120 | R150 by die deur

FRINGE

Met Taylor Ackermann, Kimi de Beer, Matthew Gray, Kgahlisho Matloga, Lutho Ndyalvane, Mateo Komlosy, Lea Steenkamp

Die einde is op hande! Vyf vreemdelinge skuil in ‘n bouvallige klooster en wag op die eindtyd terwyl hulle die heilige visioene van Pous Onskuld volg. Die opperste gebod? Die kerk se deure mag nooit oopgaan nie. Vir niemand nie. Nooit, ooit nie! Dan is daar ’n klop aan die kerkdeur en iemand pleit om in te kom. Uit die verwronge gedagtes van sewe gefrustreerde jong mense groei ‘n gewelddadige satire wat al reeds 2000 jaar aan die ontwikkel is. Die stuk is oorspronklik by die Universiteit Stellenbosch se dramadepartement ontwikkel.

Regie Matthew Gray en Kimi de Beer
Skrywers Mateo Komlosy en Kimi de Beer
Ontwerp Taylor Ackermann
Verhoogbestuur Heila Hugo
FasiliteerderAndré Gerber