The Smallest Ones

EasyEquities Skrywersfees
English
Gesin
60 Minute
6 Oktober
16:00
R50 | R80 by die deur

Aangebied deur Penguin Random House

Die joernalis en skrywer Karin Brynard gesels met Popina Khumanda oor haar aangrypende memoires, The Smallest Ones. As oorlewende van die bloedige konflik in die Demokratiese Republiek van die Kongo vertel Khumanda van haar gevangenisname deur rebelle, die gruwels van kindersoldate en haar epiese vlug na Suid-Afrika. Hierdie verhaal getuig met onverskrokke eerlikheid van die duisternis van oorlog en die veerkragtigheid van onskuldige lewens. Sluit aan vir ’n kragtige gesprek wat die onstuitbare menslike gees en wil om te oorleef vier.