Wat kan gedoen word om jong mense te inspireer om ’n loopbaan in die
landbousektor te kies? Hoe lyk die curriculum van agriwetenskappe en
landboukolleges deesdae en wat is die uitdagings vir ’n nuwe geslag wat toetree
tot die landbou-omgewing? Kom hoor wat sê die jonges en studente self.