Tony Leon: Being There

EasyEquities Skrywersfees
Afrikaans, Engels
90 Minute
13 Oktober
18:15
R70 | R100 by die deur (1 glas wyn ingesluit)

Tony Leon is bekend as politikus, rubriekskrywer en politieke ontleder. In
Being There: Backstories from the Political Front neem hy ons saam om agter die
skerms te kyk na presies wat gebeur het toe hy by was terwyl geskiedenis gemaak
is. Die biograaf, sakejoernalis en Suid- Afrika se koning van algemene kennis,
Theunis Strydom, duik saam met Tony aan die diep kant in en vra hom uit oor die
vorming van die RNE, ontmoetings met wêreldleiers, interaksies met plaaslike
ikone en die vooruitsigte vir die toekoms.

Aangebied deur Jonathan Ball