TOTSIENS, SELINA

Kortfilms
Afrikaans
23 Minute
11 Oktober
15:30
12 Oktober
14:00
16 Oktober
14:30
17 Oktober
14:00
gratis

SILWERSKERMFEES 2025: KORTFILM (GEVESTIG)Selina se vertroostende teenwoordigheid in die Swanepoel-huishouding is vir jare as vanselfsprekend aanvaar. Sy is veel meer as net ’n huishulp – sy is soos familie. Wanneer sy raaiselagtig siek word, kom die Swanepoels voor onbekende emosies te staan. ’n Besoek aan Selina in haar eie huis konfronteer die Swanepoels met ’n wêreld wat hulle nie ken nie.

11 Oktober 15:30 Neelsie 1

12 Oktober 14:30 Neelsie 2

16 Oktober 14:00 Neelsie 1

17 Oktober 14:30 Neelsie 2

Met Clementine Mosimane, Lorraine Burger, Maki Mokhitli, Francois Lensley, Erasmus Esterhuizen

Vervaardiger: Wynette Theart
Produksiehuis: Apiary Media
Uitvoerende vervaardiger(s): Lourensa Eckard, Wynette Theart
Regisseur: Lourensa Eckard
Draaiboekskrywer: Lourensa Eckard
Skrywer: Wynette Theart
Redigeerder: Regardt Visser
Kinematograaf: Cameron Baatjies
Klankbaan: Wesley van der Westhuizen