Met argiefmateriaal uit spesiale versamelings
Ons verken hoe studente, skrywers en kunstenaars manuskripversamelings en unieke dokumente, gehuisves in Spesiale Versamelings en DOMUS by die US Biblioteek- en Inligtingsdiens, gebruik en ervaar om kreatiwiteit te inspireer. Besprekings sal uiteenlopende vakgebiede dek, insluitend visuele kuns, letterkunde, musiek en belangrike historiese gebeure wat in ons argiewe gedokumenteer is.