Van Der Aven

Meertalig
60 Minute

14 Oktober

21:00
R80 | R110 by die deur

Die alternatiewe rock-folkinslag van die groep is geïnspireer deur die Groot- Karoo en ander folkpioniers. Van Der Aven, voorheen bekend as BrotherBrother, bestaan uit twee Karoo-broers en hulle beste vriend. In Junie 2022 is hulle eerste Afrikaanse enkelsnit, “Heimwee”, uitgereik, en sedertdien deel hulle die verhoog met kunstenaars soos Elandré, Glaskas, Droomsindroom en Spoegwolf. 

Van Der Aven is die headline by die Band or Bust-kompetisie. 

Met: Theunis van der Merwe (baskitaar, stem), Roelof van der Merwe (kitaar, stem), Paul Avenant (tromme, stem)