VIA: Bier-uur met Arno

Leefstyl
50 Minute
13 Oktober
17:15
Gratis

VIA se musiekvasvraprogram Klankbank is propvol opwinding, verraad en spanwerk. Kan jy die titels van bekende liedjies ontsyfer? Ken jy die tweede versie van “Hop hop spinnekop” en kan jy vinnig op jou voete dink? Kom toets jou musiekkennis saam met die VIA-aanbieder Arno Greeff. Die bier is op VIA!