Voces Cordis

Klassieke musiek
Afrikaans, English
Gesin
70 Minute
10 Oktober
14:00
10 Oktober
16:30
R195-R290 | R225-R320 by die deur

Met André van der Merwe(dirigent)

Voces Cordis (“Stemme van die hart”) keer terug met koormusiek vol diepte, verbondenheid en gedeelde geskiedenis. Die koor, onder leiding van André van der Merwe, het in 2025 ‘n Woordtrofee-toekenning vir uitsonderlike bydrae tot klassieke musiek (vokaal) verower.