Voëlvry: The Movie

Filmfees
Afrikaans
OB | PG
70 Minute
5 Oktober
18:30
8 Oktober
16:00
R60 | R70 by die deur

2002

Met Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band, Koos Kombuis, Bernoldus Niemand, Dagga-Dirk Uys

Dis die jaar 1989, Suid-Afrika. Die apartheidsregime wankel. ‘n Finale stoot word aan die Afrikanermonoliet gegee deur sy eie kinders wat die reg eis om vrede bo oorlog te kies. Die rolprent fokus op die omstrede twee maande lange musiektoer wat ‘n streep deur die land gebrand het…

Regisseur, redakteur, kinematograaf en vervaardiger Lloyd Ross

70 min