1996
Lloyd Ross se eerste film. In sy eie woorde: nadat ek pas in 1995 my eerste kamera gekoop het, het ek ‘n week lank saam met Walter by sy huis in Bethulie gekuier. Ek wou sien hoe moeilik dit was om ‘n film te maak deur alles self te doen, insluitend die musiek. Na my wete bly dit die enigste film wat oor hierdie buitengewone man gemaak is…
11 Oktober 17:00 Neelsie 2
16 Oktober 15:30 Neelsie 2
19 Oktober 16:00 Neelsie 2