Wild Landings – Namibia

Filmfees
English
OB | PG
72 Minute
10 Oktober
13:30
R60 | R70 by die deur

2015

Mike Blyth en James Pitman is twee vlieëniers wat bekend is vir hul lewensuitdagende avonture in vliegtuie wat hulle self ontwerp en bou. Twee keer het hulle hulle lewe gewaag terwyl hulle reg oor die wêreld gevlieg het. Dan begin die stres daarvan om ‘n immergroeiende lugvaartbesigheid te bestuur hulle onderkry. Nou is dit avontuur wat roep…

Regisseur, redigeerder, kinematograaf Lloyd Ross
Vervaardiger Joelle Chesselet