Woordfees-straatsoirée

Leefstyl
120 Minute
18 Oktober
18:00
R280 | R310 by die deur (wynglas en 12 wynproekoepons ingesluit)

Op hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie op die kunste en goeie wyn!

Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes