Aangebied deur Stellenbosch-Wynroetes
By hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie op die kunste en goeie wyn!
(wynglas en 12 wynproekoepons ingesluit)
Geen o.18 (alkohol)