WOW-debatfees

Afrikaans
420 Minute

14 Oktober

08:00
R500 per span (drie leerders en een opvoeder)

Ondersteun deur ATKV 

Borrels wat vlieg, borrels wat bars en borrels wat beskerm. Debatvoerders van skole uit die Wes- en Oos-Kaap kom slyp hulle vaardighede met hulle eie spraakborrels. Onderwerpe sluit aan by vanjaar se Woordfeestema: “Borrels”. Ja-nee, by dié fees gaan leerders ongetwyfeld sommer lekker borrel met hulle woorde. 

Inskrywings sluit 31 Aug 2023