WOW-koorfees

WOW
Afrikaans
120 Minute
7 Oktober
19:00
8 Oktober
19:00

Ondersteun deur die US se departement van musiek

Vanjaar kan laer- én hoërskole hul kore inskryf om aan WOW se koorfees deel te neem. Deelnemers kry die geleentheid om hul sangvaardighede ten toon te stel, dirigeertegnieke te leer, en deur ander skole se energie en kreatiwiteit geïnspireer te word.