WOW-Skrywersfees: Skrywersgesprek: Gr. 4-5

WOW
120 Minute
14 Oktober
11:00
Gratis

Kom luister saam wanneer die skrywer Heléne de Clercq, die musikant en storieverteller Leon-Ben Lamprecht
(skrywer van Wie skrik vir Wortel Wolf? en Die Feetjie-polisiediens) en die bekroonde filmmaker en skrywer Deidré Jantjies met ons leerders kom gesels. Hulle deel hul stories, drome en kreatiewe reise, en wys hoe woorde en beelde lewens kan verander. ’n Onvergeetlike geleentheid vir jong geeste om deur stories geïnspireer te word.