Write a River. Paint a Poem

Visuele kuns
180 Minute
3 Oktober
14:00
R1100

In hierdie werksessie met Diane Harperword verskeie vorme van visuele taal gekombineer om ‘n persoonlike reaksies te gee op ‘n spesifieke element van die Dylan Lewis-beeldetuin. Deelnemers sal hulle eie konsertina-sketsboek saamstel waarin geskrewe uitdrukking in lae saam met ander soorte merktegnieke gebruik word, met natuurlike en meer konvensionele materiale. Die doel is om die ekspressiewe repertorium te verdiep en uit te brei, terwyl deelnemers dit ook gate uit geniet.

3 OKT 14:00-17:00
Ontmoet 30 minute voor die aanvang van die toer by die Kochstraat-pendeldienshalte.
R1 100 (Tee en koffie asook alle materiaal word verskaf)