Programaansoeke 2026

Programaansoeke vir Woordfees 2026 ingewag

Volg die onderstaande skakels om aansoek te doen vir die onderskeie afdelings van die fees:

UITVOERENDE KUNSTE:

Neem kennis:

  • Aansoeke vir Toneel, Klassieke musiek, Kontemporêre musiek, en Dans is gesluit. 
  • Slegs elektroniese aansoeke sal aanvaar word.


TEMPLATE


Neem kennis:
Aansoeke sonder ’n ingevulde templaat vir produksiebegroting en -geselskap (waar versoek) sal nie oorweeg word nie.


SLUITINGSDATUM
: Aansoeke sluit op 20 Februarie 2026.


AFSLAG

  • Early bird-afslag: Slegs R50 indien jy voor of op 9 Februarie 2026 jou volledige aansoek instuur.


Vir aansoeke wat ingedien word ná 9 Februarie 2026:

Aansoeke moet vergesel word van ’n administrasiefooi. Hierdie is ’n eenmalige bedrag wat nie terugbetaalbaar is nie:

  • R300 vir alle aansoeke tot die hoofprogram
  • R150 vir studente

Meer inligting in die bostaande aansoekvorms.

Navrae

Vir enige navrae, stuur e-pos aan Peter-John Titus: program@woordfees.co.za