Plante praat

RESENSIE Luister as die plante praat Jennifer PapePlante praat: Die gees van geneesUS Botaniese TuinFoto’s: Nanette Evenhuis Ek het Plante praat gaan bywoon met die vooropgestelde idee dat iemand soos Ernst van Jaarsveld my oor helende plante gaan vertel, en iemand sing dalk ’n liedjie tussenin. In stede daarvan word ons deur vier aardse kaalvoetvroue […]

Pots and Pans, with Strings and Things

RESENSIE Kookwater crossover Naudé van der MerwePots & Pans, with Strings & Things – The Scullery QuintetEndlersaalFoto’s: Nardus Engelbrecht Die Endlersaal was minder as ’n tiende vol. O wee. Die Scullery Quintet verdien vol sale, stampvol kroeë en oorvol jazz klubs. Dit is een van daai veelsydige ensembles wat in enige ruimte luisteraars sal oorrompel. […]

Terminaal 3

RESENSIE Wagkamer van waarheid Willem Bester Terminaal 3 kykNET Hoërskool Stellenbosch Foto’s: Nardus Engelbrecht Twee paartjies arriveer in ’n hospitaal se wagkamer: Die jong paartjie (Edwin van der Walt en Carla Smith) is daar vir die geboorte van hulle eersteling, en ’n ouer paartjie (Anna-Mart van der Merwe en Stian Bam) wag om die liggaam […]