7 vrae oor 7 doodsondes
ONDERHOUD 7 vrae oor 7 doodsondes Marina Griebenow stel aan Matthew Wild, regisseur van Die sewe doodsondes van Kurt Weill en Bertolt Brecht, sewe vrae om agter die kap van die byl te kom met dié produksie. Foto’s: Nardus Engelbrect 1. Die Sewe Doodsondes was die laaste projek waaraan Kurt Weill en Bertolt Brecht saam gewerk […]
Afval
RESENSIE Genotvolle chaos Marchelle van ZylAfvalJapie Krige-saal, Paul Roos-gimnasiumFoto’s: Nardus Engelbrecht My goeiste, dit was nou waarlik ’n klug! Nee, regtig. Hier word dit egter as ’n kompliment gebruik. Afval is ’n komedie wat jou vir ’n uur laat vergeet van die absurditeit wat ons “die lewe” noem, deur met groteske oordadigheid ’n wonderlike nuwe […]
Al om Antjie
RESENSIE Krog se kuns is ’n geskenk wat aanhou gee Jo-Ann Floris Al om Antjie HMS Bloemhof-sentrumFoto’s: Nardus Engelbrecht So draai dit om en om Antjie Krog, sowaar. Soos dit ’n verjaardagvrou betaam. Maar al was die musiekproduksie Al om Antjie ter viering van die digter se 70ste verjaardag, is sy eintlik die een wat […]
Alan Committie en Melt Sieberhagen
RESENSIE Humor laat die grys newels wyk Jo-Ann Floris Alan Committie en Melt Sieberhagen Boeketent Foto: Jeremeo Le Cordeur Maggies, was dit nou feestelik! Melt Sieberhagen en Alan Committie – verskillende humoristiese aanslae, een resultaat: ’n gehoor wat nie anders kon as om uitbundig te lag vir die dinge wat op die verhoog kwytgeraak word […]
Iewers in die grys
RESENSIE Dis in die grys middel waar harte breek Susan BooyensIewers in die grysDrostdy Teater Op die lang, aantreklike jongman Adriaan Havenga se breë skouers rus daar veel in dié produksie: Hy is vervaardiger, skrywer, regisseur, medeverantwoordelik vir die musiek en beligting, en, laaste maar nie die minste nie, een van die twee akteurs op […]
Oom Bey, my pa
RESENSIE Menslike blik op ’n feilbare mens Jan-Jan JoubertOom Bey, my paJapie Krige-saal Hierdie is ernstige teater – en dis regtig baie goed. Dr. Beyers Naudé se rol as teoloog en stryder teen die onmenslikhede van apartheid is welbekend. Hy is uit die gestoeltes van die Broederbond én van die kansel van die NG gemeente […]