Die Moeder backstage

FOTOGALERY Agter die skerms by ‘Die moeder’ Foto’s: Nardus Engelbrecht Die Moeder is een van die topproduksies op die Toyota US Woordfees 2022. Nardus Engelbrecht het agter die skerms saam met die akteurs en tegnici gaan kuier en hul voorbereiding vir die vertoning gedokumenteer. Die Moeder vertel ’n universele verhaal van moederskap. Anna (Sandra Prinsloo) […]