FOTOGALERY

Agter die skerms by ‘Die moeder’

Foto’s: Nardus Engelbrecht

Die Moeder is een van die topproduksies op die Toyota US Woordfees 2022. Nardus Engelbrecht het agter die skerms saam met die akteurs en tegnici gaan kuier en hul voorbereiding vir die vertoning gedokumenteer. 

Die Moeder vertel ’n universele verhaal van moederskap. Anna (Sandra Prinsloo) word gekonfronteer met ’n leë huis nadat haar seun, Nikolas (Ludwig Binge), die huis verlaat het en verlief raak op ’n meisie (Ashley de Lange) wat hom oënskynlik van die huis af weghou. Anna se man, Pierre (Dawid Minnaar), is ’n besige sakeman wat gereeld weggaan op sakereise en seminare. Christiaan Olwagen is die regisseur en het Florian Zeller se teks vertaal. 

Lees die volledige resensie hier

  • 14 Oktober om 13:00 en 16:30 by die kykNET Hoërskool Stellenbosch. Dit het ’n ouderdomsperk van 16. Bespreek by Webtickets.
1400x300 Starlet BannerArtboard 1
Facebook
Twitter
LinkedIn