Verlangebos: ’n Nostalgiese reis

RESENSIE Waar gaan haal jy jou nostalgie? deur Ilza RoggebandProduksie: VerlangebosFoto’s: Verskaf Dis ’n ouer gehoor wat Saterdag die Drostdy-teater byna van hoek tot kant volsit. Heel moontlik luisteraars wat nie een van Nic de Jager se programme op RSG misloop nie. Die produksie word beskryf as volksmusiek wat vervleg word met gedigte van Boerneef […]