NEXT!!!

RESENSIE Mag Dikelo se drome waar word deur Ilza RoggebandProduksie: NEXT!!! Auditions are not for the faint of heartFoto’s: Verskaf Daar is niks so lekker soos ’n verrassing by ’n fees nie. Soms het jy ’n idee wat vir jou op die verhoog gaan wag, maar dan word jy verstom deur suiwer talent. Eers waaroor […]