Luna Paige se Saam (all)een

RESENSIE Die hele wêreld moet van Luna weet deur Ilza RoggebandProduksie: Saam (all)eenFoto’s: Nardus Engelbrecht Dit is nou die een ding van Luna Paige. Sy bring altyd iets nuuts, altyd die beste musikante om saam met haar die verhoog te deel en altyd die beste oorspronklike musiek. Ook altyd alles van haarself. Haar stem, haar […]
Master Class

RESENSIE Sandra Prinsloo is ons eie Callas deur Herschelle BenjaminProduksie: Master ClassFoto’s: Verskaf Laat hoor die luide applous, gooi die blomme op die verhoog en jubel en juig, want Sandra Prinsloo betower soos ouder gewoonte in die wêreldklasproduksie, Master Class. Ek hoor ’n gehoorlid na afloop van die stuk by die deur vra: “Is daar […]
My kroon se krank
RESENSIE Die kroon van ons eie skepping deur Jo-Ann FlorisProduksie: My kroon se krankFoto’s: Kobus Marx Twee vet vlegsels en ’n kroes karos op die vloer. Ja, die permanent fixtures van ’n hairdresser. En dis ’n hairdresser in die in Kroon se Krank, nie ’n haarsalon nie. Want daar is ’n verskil tussen die twee, […]
Op Ons
RESENSIE Cheers op wonde wat aanhou sweer deur Jo-Ann Floris Produksie: Op Ons Foto’s: Verskaf Cheers op wonde wat aanhou sweer onder die lap wat ons omdraai. “Laat die mense tog net nie sien hoe gebroke ons is nie.” “Cowboys don’t cry.” “Afrika is nie vir sissies nie.” “Deal daarmee.” “Sy het wat? Depressie? Dis mos […]
The Old Man Who Thought He Had a Dog
RESENSIE Die kinnes praat diep dinge deur Chase RhysProduksie: The Old Man Who Thought He Had a DogFoto’s: Nardus Engelbrecht The Old Man Who Thought He Had a Dog issie wenner vannie US 2023 Première-teaterfees nadat it oek Beste Draaiboek, Beste Regie en Beste Akteur in ‘n hoofrol gewenit. Leonard (Merwe van Gent) is ‘n […]
Tweespel en US Koor
RESENSIE ’n Voorbeeld van ware ubuntu deur Naudé van der MerweProduksies: Universiteitskoor Stellenbosch en Tweespel: Fasette van ’n fiktiewe verhoogverhoudingFoto’s: Christian Schoeman Teen hierdie tyd van die jaar – ná vele repetisies, konserte en ’n oorsese toer na Japan om vir prins Harry te sing – klink die Universiteit Stellenbosch (US) se koor, o.l.v. André van der […]