50 Years of Jazzart

RESENSIE I am African: ’n Halfeeu van Jazzart deur Anouk CronjéProduksie: 50 Years of Jazzart Foto’s: Pierre Rommelaere 50 Years of Jazzart is ’n indrukwekkende en emosionele viering van Jazzart-dansteater, die oudste kontemporêre dansgeselskap in Suid-Afrika, se 50ste bestaansjaar. Dis ’n reis vanaf hulle kinderskoene tot waar hulle vandag staan.  Die produksie is ’n viering […]

Anglo Angst

RESENSIE Anglo Angst snuif coke deur Ilza RoggebandProduksie: Anglo AngstFoto’s: Nardus Engelbrecht Ek het ’n uur of wat ekstra tyd hier neffens die teatertent op Wilgenhof se tennisbaan waar die meeste van die Fringe-produksies plaasvind… hoekom dus nie?  Dis Maandagoggend en my dag het blou begin. ’n Kind met tandpyn by die huis, vanoggend aangekruie in […]

Beethoven Triple Concerto

RESENSIE Suiwer klarinetspel dra groep deur drif deur Naudé van der MerweProduksies: Beethoven Triple ConcertoFoto’s: Rikus Terblanche Met Pieter Joubert, Nicholas Bruiners (viool), Remi Ludik (altviool), Chris Njapha (tjello), David Cyster (klarinet), Mikhaila Porter en Christoff Joubert (klavier). Mozart is bedrieglik moeilik, hoewel sy musiek op blad soms maklik lyk. Die meeste musiekliefhebbers, en enigiemand […]

Bibi & Pieter en Ronde 2

BOEKGESPREK ‘Skryf, fokkers, skryf!’ deur Nadine PetrickEasyEquities Skrywersfees: Bibi & Pieter en Ronde 2Foto’s: Verskaf Bibi Slippers daag by die venue op met haar hond. Dis nie die befaamde Matilda nie (as jy haar op Instagram volg, sal jy vir Mat ken), maar die splinternuwe baba, Christoffel. In haar hand is nog iets nuuts. Ook […]

Hallo, is Bettie wat praat

RESENSIE Hallo Bettie, ek hoo jou deur Chase RhysProduksie: Hallo, is Bettie wat praatFoto’s: Verskaf Die Bloemhof-sentrum is vol. Is ’n mixed gehoo, hie’s silver foxes, pappe babies en ’n paa famous social media influencers. Ammel love vi Bettie. Die bywoning van hierdie produksie issie beste wat ek nog by vanjaa se Woordfees gesiennit. Ôs […]

Hip-Hop, Bop & Pop

RESENSIE Kitaarfenomeen Loki skitter langs meesters van rap, pop en jazz deur Herschelle Benjamin Produksie: Hip-Hop, Bop & Pop Foto’s: Pierre Rommelaere Dis nie elke dag wat jy kan sê dat jy Early B, Kurt Darren, Jack Parow en Loki Rothman saam op ’n verhoog sien vibe nie. Maar dis die vibe that you never knew […]

Luna Paige se Saam (all)een

RESENSIE Die hele wêreld moet van Luna weet deur Ilza RoggebandProduksie: Saam (all)eenFoto’s: Nardus Engelbrecht Dit is nou die een ding van Luna Paige. Sy bring altyd iets nuuts, altyd die beste musikante om saam met haar die verhoog te deel en altyd die beste oorspronklike musiek. Ook altyd alles van haarself. Haar stem, haar […]

Master Class

RESENSIE Sandra Prinsloo is ons eie Callas deur Herschelle BenjaminProduksie: Master ClassFoto’s: Verskaf Laat hoor die luide applous, gooi die blomme op die verhoog en jubel en juig, want Sandra Prinsloo betower soos ouder gewoonte in die wêreldklasproduksie, Master Class. Ek hoor ’n gehoorlid na afloop van die stuk by die deur vra: “Is daar […]

My kroon se krank

RESENSIE Die kroon van ons eie skepping deur Jo-Ann FlorisProduksie: My kroon se krankFoto’s: Kobus Marx Twee vet vlegsels en ’n kroes karos op die vloer. Ja, die permanent fixtures van ’n hairdresser. En dis ’n hairdresser in die in Kroon se Krank, nie ’n haarsalon nie. Want daar is ’n verskil tussen die twee, […]

Op Ons

RESENSIE Cheers op wonde wat aanhou sweer deur Jo-Ann Floris Produksie: Op Ons Foto’s: Verskaf Cheers op wonde wat aanhou sweer onder die lap wat ons omdraai. “Laat die mense tog net nie sien hoe gebroke ons is nie.” “Cowboys don’t cry.” “Afrika is nie vir sissies nie.” “Deal daarmee.” “Sy het wat? Depressie? Dis mos […]

The Old Man Who Thought He Had a Dog

RESENSIE Die kinnes praat diep dinge deur Chase RhysProduksie: The Old Man Who Thought He Had a DogFoto’s: Nardus Engelbrecht The Old Man Who Thought He Had a Dog issie wenner vannie US 2023 Première-teaterfees nadat it oek Beste Draaiboek, Beste Regie en Beste Akteur in ‘n hoofrol gewenit. Leonard (Merwe van Gent) is ‘n […]

Tweespel en US Koor

RESENSIE ’n Voorbeeld van ware ubuntu deur Naudé van der MerweProduksies: Universiteitskoor Stellenbosch en Tweespel: Fasette van ’n fiktiewe verhoogverhoudingFoto’s: Christian Schoeman Teen hierdie tyd van die jaar – ná vele repetisies, konserte en ’n oorsese toer na Japan om vir prins Harry te sing  – klink die Universiteit Stellenbosch (US) se koor, o.l.v. André van der […]