Monsters

RESENSIE Die stom getuies van Monsters deur Marchelle van ZylProduksie: MonstersFoto’s: Nardus Engelbrecht “Dit hét al gebeur. Dit gebeur, hier. Nou. Dit gaan wéér gebeur.” Vier mense op die verhoog. ’n Gruwelike tragedie wat voor jou afspeel. ’n Spreekkoor wat met die gehoor praat. Wanneer jy by die teater instap, ken jy reeds die storie […]
Patisserie Femme

REVIEW Patisserie not always sweet by Tanweer MohamedProduction: Patisserie FemmePhotos: Golda Simmers “I support the LGQ.” “Don’t blame the victim, blame the perp!” These lines signify the questions Patisserie Femme raises around the treatment of women and the move towards a more inclusive and equal society in terms of race, gender, sexual orientation and size. […]
RAAF
RESENSIE RAAF rock amper Drostdy se dak af deur Susan BooyensProduksie: RAAFFoto’s: Pierre Rommelaere Bliksemstraal en donderslag, waar de hel was jy Maandag? Dit was so hittete of die Drostdy se dak het gelig, nie eens ’n reuseswerm spreeus of Hitchcockse kraaie sal soveel klankenergie soos hierdie twee hiperaktiewe multi-instrumentalistiese ruk & rol-rawe kan opwek […]
Seemuur
RESENSIE Is laagwater in ‘See muur’ deur Chase RhysProduksie: See muurFoto’s: Nardus Engelbrecht ’n Millenial in ’n plaid hemp lyste ’n emo number. Hy’s solemn. Wanne die vertoning begin, stiek hy ’n sigaret an. Die is die twiede vertoning by vanjaa se Toyota US Woordfees waa ek in ’n confined space vasgevang is, gagging, omdat […]
SPAAR BAR | HALFPRYSKAARTJIES EN ANDER AFSLAG
By die SPAAR BAR is dit heeldag happy hour By die SPAAR BAR kry jy halfpryskaartjies op alle vertonings binne die volgende vier ure. Hoe dit werk: · Die SPAAR BAR is oop van 9 – 15 OKT tussen 09:00 en 16:00. · Jy kan halfpryskaartjies koop vir enige aanbieding op die feesprogram wat binne […]
Stars – Iinkwenkwezi – Sterre
RESENSIE ‘n Stellar reis deur Chase Rhys Produksie: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre Foto’s: Nardus Engelbrecht Stars – Iinkwenkwezi – Sterre is ‘n merkwaardige teaterproduksie vi kinnes, devised deu talentvolle US-dramastudente. Hierdie celestial skouspel niem ôs op ‘n boeiende exploration vannie sterre en planete. Die is ‘n massive production. Daa’s twaalf bodies oppie vehoog, tien akteurs […]