Tollie Parton

RESENSIE Tollie: Baie wors, te min kole deur Marchelle van ZylProduksie: Tollie Parton: Hoe om oor jouself te komFoto’s: Nardus Engelbrecht Waarskuwing: Nie vir o.18’s of sensitiewe siele nie. Dit wil sê: As seks, praatjies oor seks, seksobjekte, gekruide taal, ’n spottery oor jou taal en swak Afrikaanse popmusiek en baie wors op ’n verhoog jou […]