Vrou ens.

RESENSIE Herken jy haar? deur Ilza Roggeband Produksie: Vrou ens. Foto’s: Verskaf Jy hoor haar voordat jy haar sien. Die lokaal langs die museum is effens weggesteek, maar volg die stem van Sussa se ma, en jy sal wel daar uitkom.  Mandri Sutherland is een van daardie aktrises wat jou weer laat besef dat mense in […]