The Year of the Bicycle

RESENSIE Hierdie fiets is vir tieners deur Ilza RoggebandProduksie: The Year of the BicycleFoto’s: Elysee Balogun Twee kinders, Amelia en Andile, leer mekaar oor ’n tuinmuur in Houtbaai ken. Hulle kom uit twee verskillende wêrelde en is eers skaam-bang vir mekaar. Maar die vriendskap word al hoe gemakliker totdat hulle later goeie vriende is. “Tien […]