ATKV-tienertoneel: Weg-wêreld

RESENSIE Skouspelagtige ‘Weg-wêreld’ waardige wenner deur Herschelle BenjaminProduksie: Weg-wêreldFoto’s: Nardus Engelbrecht Die jaarlikse nasionale ATKV-tienertoneelkompetisie is ’n groot hoogtepunt op alle leerders se kalenders. Dis die enigste kompetisie waarin dramaleerders tot die kruin van hulle skoolloopbane kan styg indien hulle deel van die wenproduksie is. Vanjaar se wenproduksie is tydens die fees aangekondig en dit […]