Shimmy Isaacs: Nou soe!

RESENSIE Shimmy is nog hip to the hop deur Chase RhysProduksie: Shimmy Isaacs: Nou soe!Foto’s: Golda Simmers Shimmy Isaacs kô met ’n kruk oppie Savanna Comedy Stage. “Wit mense, die issie ’n wapen nie. Issie ’n masjien gunnie, moenie worry nie.”  Sy’s injured, maa Shimmy gie nog once haa all. Latere innie show besef ek mos, […]