US Palesa: The session

RESENSIE Koshuiskultuur en hedendaagse manlikheid deur Willem BesterProduksie: The sessionFoto’s: Verskaf The session – wat as wenner van die jaarlikse US Palesa-koshuistoneelfees aangewys is, en deur Reeder Vermaak, Sekhona Sibiya en Matthew Dragner geskryf is – neem hedendaagse koshuiskultuur onder die loep. Dié karakterisering is dalk ’n bietjie wyd, want dit is immers ’n spanpoging […]