Between friends

RESENSIE Merkwaardige vriende deur Willem BesterProduksie: Between friendsFoto’s: Verskaf Die “vriende” waarna die titel van Between friends verwys, is die besondere ménage van Robert Schumann, sy vrou, Clara (neé Wieck), en Johannes Brahms. Dit verwys natuurlik ook na die medewerking tussen die twee kunstenaars op die verhoog, Gareth Lubbe en Luis Magalhães. Schumann se Märchenbilder […]

Ilza Roggeband se Woordfees-indrukke

OPINIE Ilza se Woordfees-indrukke Maak nie saak hoeveel dae jy by die Toyota US Woordfees is nie, dis altyd te min, reken ILZA ROGGEBAND. Dis elke jaar se ding. Die dag wanneer ek in my kar klim om huis toe te ry, dink ek: Maar daar is soveel wat ek nog wou doen. Dis asof […]