FOTO’S: 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is hier: ‘Vernuwend’ 

langtafel

Die 25ste Toyota Stellenbosch is op Vrydag 10 Oktober in die Eikestad ingelui tydens ’n mediafunksie by die US Museum en by die jaarlikse Woordfees-langtafel in Ryneveldstraat.  “Om ’n kwarteeu te kan vier, is ’n mylpaal vir ’n kunstefees in Suid-Afrika,” het Saartjie Botha, direkteur van die Toyota Stellenbosch Woordfees, gesê.  Volhoubaarheid bly vir haar […]