Woordtrofees-benoemings 2025: ‘Indrukwekkende gehalte’

Die benoemings vir die Toyota Stellenbosch Woordfees se Woordtrofees-toekennings vir 2025 is bekend. Die wenners word op 13 November by ’n geleentheid in die Endlersaal op Stellenbosch vereer. “Die werk wat kunstenaars na die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees gebring het, was van indrukwekkende gehalte,” sê Saartjie Botha, direkteur van die Toyota Stellenbosch Woordfees. Die Woordtrofees […]