Woordtrofees-wenners vir 2025 bekend

Die wenners van die Woordtrofees vir 2025 is op 13 November tydens ’n toekenningsgeleentheid in die US Konservatorium op Stellenbosch bekroon. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang.  Die Toyota Stellenbosch Woordfees vereer met die Woordtrofees jaarliks kunstenaars wat uitnemend presteer het op die fees.  “Vanjaar se produksies was weer, oor […]