Galery: Toyota Musiekfees | Opelugkonserte 2026

Kom herleef die beste oomblikke van die Toyota Musiekfees!Die Toyota Musiekfees het die Jan Marais-natuurreservaat weer laat ruk en roer. Die musiek het betower, voete het beweeg en die atmosfeer was gevul met energie, afwagting en lewe.Zaan Sonnekus en Tasché het die partytjie aan die gang gesit saam met Sossi, en Spoegwolf het saam met […]

Galery: Toyota Musiekfees 2026 | Kontemporêre klanke

Die Toyota Musiekfees het kontemporêre musiekgehore bekoor met jazz, pop, rock, rap en kabaret. Amanda Strydom en Anton Goosen het onderskeidelik 70, 80 en die lewe gevier, Dean Balie en Bianca Flanders wás Prima, Zoid: Spawn was ’n family rock affair saam met Karen Zoid, haar seun, Ben, en pa, Rhynie. Jazz at the Konserve […]