Galery: Spier Toneel by die 2026 Woordfees

Delikaat, konfronterend, eerlik, ongemaklik, gewigtig, slim en snaaks, chaoties en groot pret, tydloos en eietyds – dit is van die beskrywings wat in die INK-feeskoerant se resensies oor vanjaar se Spier Toneel-program opgeduik het.Van aangrypende dramas tot skerp komedie en uitdagende stories het die toneelstukke emosies losgemaak, vrae gevra en gehore laat dink en lag.Teater […]