Galery: Klassieke musiek by die 2026 Toyota Stellenbosch Woordfees

Klassieke musiek bly ’n hoogtepunt van die feesprogram, met alles van opera en orkesuitvoerings tot intieme kamermusiekkonserte. Gunstelinge soos Operagunstelinge III, Moederkerk-orrelweek en Klavier-extravaganza III het teruggekeer, saam met strykersensembles, tjellovertonings, kwartette en kore. ’n Besonderse hoogtepunt was die viering van die wêreldbekende Stellenbosch Universiteitskoor se 90ste bestaansjaar – ’n uitsonderlike mylpaal vir een van Suid-Afrika se mees gevierde musiekinstellings.

Herleef die klanke en besondere oomblikke van klassieke musiek by die fees deur die lense van ons fotograwe.

Fotograwe: Connor Leech, Golda Simmers, Mark Cloete, Natalie Gabriels, Stefan Els

Standard Bank Endler

Fismer

US Konservatorium-voorportaal

HMS Bloemhof | 'Spiritual Songs'

Drostdy-teater | 'Stellenbosch Starry Nights'

Facebook
Twitter
LinkedIn