Sonografie: Grepe in Roots en Blues

Toyota Musiekfees
90 Minute
11 Oktober
17:00
R190-R250 | R220-R280 by die deur

Sonografie is ’n verkenning van stories en vrae deur middel van klank en musiek. In hierdie produksie vertel kunstenaars stories wat aangewakker is deur instrumente, musikale idiome en die herinneringe wat dit oproep.

Met N’Faly Kouyate (kora en stem), Muriel Kouyate (perkussie), Schalk Joubert (baskitaar), Jolyn Philips (stem)