Die kwiksilwers

Filmfees
Afrikaans
OB | PG
90 Minute
10 Oktober
15:00
R60 | R70 by die deur

2024

Met Lida Botha, June van Merch, Susanne Beyers, Theresa Sedras, Jacques Bessenger

Elsabe Marais, ’n weduwee in haar tagtigs, en haar drie bejaarde vriendinne vertrek op ’n skreeusnaakse reis deur die Karoo om ’n meteoorreën in Sutherland te ervaar. Hulle het drie dae om daar uit te kom, maar om dié droom te verwesenlik sal hulle Elsabe se oorbeskermende seun, wat op hulle hakke is, moet ontduik en uitoorlê.

Vervaardiger Gabriella Blumberg
Regisseur Jordy Sank
Skrywers Gabriella Blumberg, Jordy Sank, Marista van Eeden
Redigeerder Esther Badenhorst
Kinematograaf Gavin Pincus
Klankbaan en musiek Edward George King

90 min