Galery: RSG/ATKV-vierkant | 2025

Die RSG/ATKV-vierkant was ’n hoogtepunt by die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees. ’n Gesellige saamkomplek by die US Museum van stories, musiek en mense. Soggens het Lalla Lees jong luisteraars bederf met storietyd, Jak de Priester het daagliks opgetree en sy geselsprogram aangebied, en RSG het regstreeks vanaf die vierkant uitgesaai met gewilde programme soos Spektrum, […]
Galery: Spier Toneel by die 2025 Woordfees

Die Spier Toneel-program by die 2025 Toyota Stellenbosch Woordfees het uithalers, uitskieters en uitblinkers gehad. Van boeiende dramas oor familie, romanse en maatskaplike uitdagings, tot vergete geskiedenis wat stem en gehoor gekry het, die verlede wat herinterpreteer en tot vandag deurgeboor is, en spierverslappende komedie en skroeiende kommentaar. Teater is emosie, vasgevang in teks, dialoog, […]
Gallery: Visuele kuns by die Toyota Stellenboch Woordfees 2026

Die Toyota Stellenbosch Woordfees se Visuele kunsprogram is op 3 Oktober geopen. In samewerking met Strauss & Co en Spier is die uitstallings en kunsveiling ’n ware fees vir die oog. US Museum: Besigtig daagliks van 09:00 tot 18:00 die werk van ons feeskunstenaars Daniel Naudé.Rondleiding: 8 OKT | 11:00 Stadsaal: Die Toyota Stellenbosch Woordfees se […]
Leerders genooi om in te skryf vir Stellenbosch Academy Visuele Kunskompetisie

Hoërskoolleerders in graad 10 tot 12 word genooi om in te skryf vir die 2026 Stellenbosch Academy se Visuele Kunskompetisie (SAVAC) waar twee studiebeurse in dié rigting op die spel is. Die kompetisie word aangebied in samewerking met Woorde Open Wêrelde (WOW) by die Universiteit Stellenbosch, en met die Toyota Stellenbosch Woordfees. SAVAC, nou in […]
TERUGSKOU | Die fees in foto’s | 2025

Ons Deel die storie van die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees in foto’s en kyk terug op ’n vreugdevolle viering wat die Eikestad omring met ’n waas van kreatiwiteit en energie. Van die visuele tot die geskrewe, en aangrypende toneel tot begeesterde klanke; ons is beïndruk en dankbaar vir die gehalte van werk wat kunstenaars vir […]