Bekroonde ‘Speelgoed van Glas’, ‘Glass Menagerie’ in Augustus by die Baxter

Speelgoed van glas

Met: Anna-Mart van der Merwe, Carla Smith, Ben Albertyn, Mark Elderkin Regie, vertaling en ontwerp: Nico Scheepers Verhoogbestuur: Nell van der Merwe Speelgoed van glas, Nico Scheepers se bekroonde verwerking en vertaling van Tennessee Williams se Engelse meesterstuk, kry ’n interessante nuwe baadjie by die Baxterteater in Kaapstad.  Die gelyknamige The Glass Menagerie is Nico […]

Die 2021 Toyota US Woordfees skuif na September

Woordfees 2021

Die 2021 Toyota US Woordfees word aanstaande jaar vir die eerste keer ’n Stellenbosse lentefees. Dié besluit – om die fees van 17 tot 24 September 2021 aan te bied – is in oorleg met die Universiteit Stellenbosch en verskeie ander belanghebbendes geneem.  Die Woordfees-organiseerders het verskeie moontlikhede ondersoek om die fees na óf Februarie […]

Die 2024 Woordfees speel, sprankel en spruit dié blomtyd uit

speel

Die 2024 Toyota Stellenbosch Woordfees bot, blom en bruis dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas.  Die 2024-program bied aan feesgangers die geleentheid om met oorgawe uiting te […]

Die bekroonde ‘Hedda Gabler’ kom in Afrikaans, Engels na die Baxter-teater

Gewere, rose, vars grond en vere. Dis om net ’n handvol rekwisiete te lys op die stel van Christiaan Olwagen se produksie van Hedda Gabler wat binnekort by die Baxter-teater in Kaapstad op die planke gebring word.  Dié bekroonde herwerking verplaas Henrik Ibsen se femme fatale na die 21ste eeu met ’n kenmerkend vurige titelkarakter, […]

Die beste plekke vir ’n borrel in die Boland 

Die Toyota US Woordfees vind vanaf 7 tot 15 Oktober in Stellenbosch plaas. Kaartjies is nou by Quicket beskikbaar. Met om en by 640 unieke aanbiedings wat in meer as 50 venues in en om die Eikestad aangebied word, is dit beslis ’n goeie idee om jou feestrategie te beplan. Hier is ’n paar wenke […]